Boordienste-groep nou op hoofbord van JSE

Boordienste-groep nou op hoofbord van JSE

Publication: Beeld
Journalist: Anel Viktor

Master Drilling Group, ‘n maatskappy wat gespesialiseerde boordienste lewer, het gister op die JSE se hoofbord genoteer en verhandel onder die kode MDI.